Afrikaans: Cameron Dugmore, Wes-Kaapse onderwysminister, het St. Helenabaai aan die Weskus, vroeg in 2007 besoek toe daar 'n krisis in die plaaslike onderwys was. Bruin ouers het geweier om hulle kinders na voormalige Model C-skole te stuur omdat hulle die skole van rassisme beskuldig het. Hier spreek Dugmore die ouers in die gemeenskapsaal in Laingville, 'n township van St. Helenabaai, toe in om die beurt Afrikaans, Xhosa en Engels.
English: Cameron Dugmore, education minister of the Western Cape, South Africa, speaking to an audience in 2007.
In case this is not legally possible: Morne grants anyone the right to use this work for any purpose, without any conditions, unless such conditions are required by law.
Original upload log
The original description page was here. All following user names refer to af.wikipedia.
{{BotMoveToCommons|af.wikipedia}} {{Information |Description={{af|Cameron Dugmore, Wes-Kaapse onderwysminister, het St. Helenabaai aan die Weskus, vroeg in 2007 besoek toe daar 'n krisis in die plaaslike onderwys was. Bruin ouers het geweier om hulle kin